Trienke Laurie (1946–2023)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Trienke Laurie “Skryf is ’n soort terapie vir my alhoewel dit meer inspanning verg as kuns. Vir my is kuns ontspanning.” (Sarie, 17 Oktober 2001) “’n Digter moet al die...
View ArticleNicole Jaekel Strauss (1972–)
Foto: verskaf Sêgoed van Nicole Jaekel Strauss “Ek dink nie die motivering van enige kunstenaar lê bloot in hoeveel eksemplare sy kan verkoop nie; eerder in die oortuiging dat sy haar mark, beperk...
View ArticlePersverklaring: Inligting rakende die 2025 ATKV-Woordveertjies
Die sluitingsdatum vir inskrywings is Maandag 2 Junie 2025. Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by https://atkv.org.za/neem-deel/toekennings/woordveertjies/.The post Persverklaring:...
View ArticleWenke vir die ATKV-redenaars 2025 se semifinale rondte: 'n onderhoud met...
Elbie Adendorff (fotograaf: Pierre van Niekerk, Pierré Photography Passion) Elbie Adendorff is ’n gesoute beoordelaar by al wat ’n redenaarskompetisie is. Sy praat met Naomi Meyer oor die...
View ArticleElza Rademeyer (1944–2024)
Haar tydverdrywe: “Ek het twee tydverdrywe wanneer ek nie skryf nie. Die een is om op die strand te gaan stap, en die ander is om buite in die veld onder die oop hemelruim te slaap. Daar is niks wat...
View ArticlePersverklaring: Geleentheid om in te skryf vir die ATKV-Woordveertjies 2025
Kom pluk ’n veertjie vir jou hoed! Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2025-ATKV-Woordveertjies is Maandag 2 Junie 2025. Hier is nog inligting. The post Persverklaring: Geleentheid om in te...
View ArticleHendrik Januarie (1941–)
Foto: verskaf Sêgoed van Hendrik Januarie: “Skryf neer, want mens gaan vergeet. Papier bring als terug. Jy sien dit.” (Die Burger, 14 Augustus 2008) “’n Skrywer en sy werk word dikwels misgekyk of...
View ArticlePersverklaring: Die ATKV Digskool 2025
Die digters besoek die korbeelhuis op die werf van Gunsfontein, die familieplaas waar die Louw-broers naweke en vakansies by hulle grootouers deurgebring het. (Foto: verskaf) Die 2025 ATKV Digskool in...
View ArticleSkrywers, boekliefhebbers, navorsers en musikante op pad na die Karoo
Heindrich Wyngaard, Riana Scheepers, Darryl David en Hein Willemse LitNet en sy vennote kondig graag aan dat daar ’n suksesvolle aansoeker was vir die 2025-inwoonskrywerskap in Cradock/Nxuba, en dat ’n...
View ArticleLodewyk G du Plessis (skuilnaam van Andries Buys) (1938–)
Foto: verskaf Sêgoed van Andries Buys “Latyn is ’n pragtige taal wat deur ons gekoester en deur ons kinders geleer moet word sodat dit nooit verdwyn en ons geestelik armer laat nie.” (Rapport, 15...
View ArticleTom Dreyer (1972–)
Foto: Menán van Heerden Sêgoed van Tom Dreyer “Die lewe is wat jy daarvan maak. Die wêreld loop oor van ongewone, opwindende, humoristiese dinge. Toe ek nou oorstap kafee toe, sien ek ’n vrou met ’n...
View ArticleWitwarm gesprekke, heerlike Karoo-kos en knetterende vure vir die Etienne van...
Om van 25 tot 27 Julie 2025, in die middel van die winter, ’n klomp mense oor boeke te laat gesels in die Karoo, kan net lekker wees. Darryl David, die baasbrein van boekefeeste in Suid-Afrika, vra...
View ArticleToast Coetzer (1977–)
Foto: NB-Uitgewers Sêgoed van Toast Coetzer “Ek is die ultimate voorbeeld van iemand wat nie kan sing nie, nie musiek kan lees nie, nie kan speel nie, maar tog in ’n band is wat tien jaar al bestaan...
View ArticlePersverklaring: ATKV-DigiToneel – Top-8 gereed
Die ATKV se gewilde TV-realiteitsreeks, Gekies vir die kollig, keer in 2025 vir die vyfde keer terug na jou skerm – en vanjaar is die tema eenvoudig onweerstaanbaar: magneties. Soos hemelliggame wat...
View ArticlePersverklaring: Kompetisie bied platform vir musikale 50-plussers – ATKV
Die musikant Cor Uys, ’n jare lange vennoot van die ATKV, bied in samewerking met ATKV-Buffelspoort en PLUS 50-tydskrif die Andante Plus50-musiekkompetisie aan. Alle senior burgers 50 jaar en ouer,...
View Article