Quantcast
Channel: ATKV-Portaal - LitNet
Browsing all 493 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ena Jansen se toespraak by Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Ena Jansen (foto: Izak de Vries) Op 14 Augustus 2015 is 'n geleentheid by die Afrikaanse Taalmuseum aangebied om drie verjaarsdae vir Afrikaans te vier: Afrikaans amptelik 90, die Afrikaanse Taalmuseum...

View Article


SA Akademie wag voorleggings in vir die jaarlikse pryse aan skrywers van die...

AAN: REDAKTEURS VAN GEAKKREDITEERDE TYDSKRIFTE Geagte Redakteur I/S GEAKKREDITEERDE ARTIKELS IN AFRIKAANS In die lig van die afname in die publikasie van geakkrediteerde akademiese artikels in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wilna Adriaanse (1958–)

Sêgoed van Wilna Adriaanse “Lesers hou van karakters waarmee hulle kan identifiseer, hulle lees agter ’n sterk intrige aan en die liefdesaspek is maar net een deel van die storie. Interessant genoeg,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leer ’n gemeenskap lees en skep ’n volhoubare toekoms vir Suid-Afrika

“In hierdie inligtingseeu is geletterdheid onontbeerlik vir gesonde gemeenskappe in Suid-Afrika,” sê Karien Brits, bestuurder: taal by die ATKV. Die tema van vanjaar se Internasionale Geletterdheidsdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

George Louw (1939–)

Foto: www.versindaba.co.za SêGoed van George Louw: Droogte Die seevoëls krys vandag weer landlangs, die waters raak benoud: ons het vergete hier die see en land kom skei, op groot skaal drooggemaak....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2015

Sewentien ATKV-Woordveertjies is Vrydagaand toegeken by 'n spoggeleentheid by D’Aria in Durbanville. Vanjaar spog ook LitNet met 'n spesiale veertjie in die LitNet-hoed. ’n Spesiale ATKV-Woordveertjie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

IBBY-toekennings: LAPA gloei van trots

Fanie Viljoen (foto: Izak de Vries) LAPA se kinder- en jeugboekafdeling het binne ’n week verskeie groot eerbewyse ingepalm. Uit, deur Fanie Viljoen, het die IBBY-Ererol gehaal om Suid-Afrika...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Erfenisdag: Afrikaans is vriendelik

“Erfenisdag is meer as net nasionale braaidag. Dit is ook ʼn dag waarop Afrikaans as taalerfenis gevier kan word,” sê Karien Brits, bestuurder: taal by die ATKV. “Suid-Afrikaners is lief vir ʼn vleisie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van ’n arm kleintyd na internasionale roem

Noluvuyiso Mpofu (foto: Izak de Vries) Noluvuyiso Mpofu is op vier-en-twintig reeds besig om gehore se voete onder hulle uit te swiep; nie net plaaslik nie, ook internasionaal. Sy is ’n grasieuse vrou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Muziq: The astonishing journey of Junnan Sun

Junnan Sun (photo by Annemarie Wichman) "Tough, very tough," would be a gently way to describe Junnan Sun’s journey to the international stages. Be warned: This piece could move you to tears. Today...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ATKV-Spelathon is pret en bou wedersyds goeie verhoudinge

Agter: Minette Mentz (beoordelaar, Afrikaanse vakadviseur Tshwane-Suid), Gerhard van Huyssteen (vraagsteller), Japie Gouws (besturende direkteur: ATKV-groep), Riaan Cruywagen (seremoniemeester), Brian...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2015

Die ATKV-Tienertoneelfinaal 2015 het van 6 tot 10 Oktober plaasgevind. Hier volg die uitslae.  Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch is die nasionale wenner van die 51ste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalgenoot, luistergenoot

Donnay Torr, kookwaterredakteur van die ATKV se Taalgenoot, gesels met Naomi Meyer.  Donnay, geluk aan jou as Taalgenoot se redakteur met die onlangse pryse. Vertel asseblief watter toekennings julle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ouers, moenie in die teater mors nie!

Verkragting? “Dis te na aan die huis, Oom.” Dit sê die jong man vir my, met trane in sy oë. Hy huil voor sy maats. Hulle weet al. Hulle gee nie om nie en ondersteun hom. Die verkragtingstoneel   Dié...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Spelathonfinaal: Afrikaans as Huistaal

Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind. Madenique van Wyk – algehele wenner: Graad 10 Huistaal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Babalela vir Kersfees

Die meeste Suid-Afrikaanse kinders het nog nooit ’n eie boek besit nie. Dit kan nou verander. Die Vriende van Afrikaans wil graag aan soveel kinders moontlik ’n kopie van Babalela gee vir Kersfees....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrydag die 13de: Die ATKV reageer

Die gespreksdokument oor die toekomstige taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch het betrekking. Die ATKV verstaan die problematiek oor die hantering van amptelike tale by skole en tersiêre...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak

Amanda de Stadler, hoof van die Vriende van Afrikaans, vertel vir Naomi Meyer hoe 'n Babalela hierdie Kersfees 'n groot verskil kan maak. Sy deel ook foto's van die Vriende van Afrikaans se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A Babalela for Christmas

Lees ook: • Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak • 'n Babalela vir Kersfees Most South African children will never own a book of their own. That could change. The Friends of Afrikaans...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies word bekroon met twee ATKV SA Akademie-pryse

Twee van die vier ATKV SA Akademie-pryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan LitNet Akademies-artikels toegeken. Oneindigheid as religie-relativerende en -insluitende horison Navorser:...

View Article
Browsing all 493 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>