Video en foto's: ATKV-Rieldansfinaal 2015
Die tiende ATKV-Rieldansfinaal is op 5 Desember by die Liqui-fruit Amfiteater in die Paarl aangebied. Amper 90 rieldansgroepe het aan vanjaar se kompetisie deelgeneem en by dié geleentheid het die...
View ArticleFoto's: Die ATKV vier Wêreldvigsdag in Atlantis
Op Dinsdag 1 Desember het die Atlantis-tak van die ATKV Wêreldvigsdag gevier. Die inisiatief is ‘n aantal jaar gelede deur Tannie Francis Brown, wat ook een van die finaliste in die 2015...
View Article#litnetwoord2015: Die ATKV se kortlys
'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...
View ArticleFoto's: Babalela-geskenkpakkies maak kinderharte bly
Lees ook: • 'n Babalela vir Kersfees • Hoe jou Babalela hierdie Kersfees 'n verskil kan maak Baie kinders in hierdie land word groot sonder boeke. Die Vriende van Afrikaans het kort voor Kersfees...
View ArticleATKV-Mediaveertjies 2016: skryf nou in
Lees ook: • ATKV-Portaal • Foto's: Babalela-geskenkpakkies maak kinderharte bly Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2016 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag, 5 Februarie 2016. Die reglement en...
View ArticleHerfsskool weer met trots in 2016 aangebied
Die jaarlikse Herfsskool vir skrywers word vanjaar weer deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit aangebied en bekendes uit die skryfwêreld sal as aanbieders optree. Bekroonde skrywers...
View ArticleChris Barnard (1939–2015)
Foto: Gerhard Uys Sêgoed van Chris Barnard In 1973: “Duiwel-in-die-bos en Mahala lê my na aan die hart. Nie omdat hulle prysies gekry het nie. O, die erkenning beteken vir my baie. Baie, ja. Maar...
View Article2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink
‘Die verwerwing van ’n matrieksertifikaat is nie ’n naelloop nie, maar ’n marathon van 13 jaar.’ –Angie Motshekga Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) wens alle leerders wat die 2015...
View ArticleAlba Bouwer (1920–2010)
[Foto: Philip de Vos] Sêgoed van Alba Bouwer “En toe het ek geleer, so sonder my man en met my twee nuwe kinders, ’n mens moet werk vir ’n kind se liefde. Ek wens ouers met eie kinders kan daardie les...
View ArticleSkryf in vir ATKV-Handevat
Ken jy iemand wat ’n passie het vir onderwys? Of is dit jy? Is jy in ’n goeie skool wat ’n visie het om ander skole te help? Soek julle fondse? Die ATKV sal dalk kan help om jou visie en jou passie te...
View ArticleMartin Steyn (1976–)
Sêgoed van Martin Steyn: "Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind.” (Books LIVE) Vir wie skryf hy? "Eerstens vir myself (anders sal dit 'werk' wees). Vir mense wat lief is vir...
View ArticleTe fiets van die Vaaldriehoek tot in Kaapstad om armes te help
drie fietsers drie Transvalers van Vaaldriehoek na Kaapstad Vaalplakkers die geritsel van fietswiele en die stralende son van armmoedeverligting op hul bors Goed, dit...
View ArticleJochem van Bruggen (1881–1957)
Sêgoed van Jochem van Bruggen Nadat hy in 1925 lidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aanvaar het: "Vir my is dit ’n lewenstaak omdat die onderskeiding so ’n verskil in my...
View ArticleFarid Esack se Johan Combrink-gedenklesing
“As gelowige Moslem glo ek dat ek eendag sal moet antwoord: Wat het jy gedoen vir Afrikaans?” – Farid Esack Op Donderdag 18 Februarie het Farid Esack die jaarlikse Johan Combrink-gedenklesing gehou....
View ArticleATKV-Herfsskryfskool weer met trots in 2016 aangebied
31 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), maak die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit steeds so. Dosyne gevestigde skrywers het oor die jare...
View ArticleEleanor Baker (1944–2002)
Sêgoed van Eleanor Baker: In 1991: “Ek is meer bekommerd dat daar nie meer bome vir papier is nie as wat ek bekommerd is oor die toekoms van Afrikaans. Om mee te begin, meen ek geen oomblik Afrikaans...
View ArticleATKV bring hulde aan Anton Prinsloo
Die ATKV neem met leedwese kennis van die afsterwe van die bekende taalkundige dr Anton Prinsloo. Hy het bekendheid verwerf as senior mederedakteur van die WAT en was hooftaaladviseur en hoof van die...
View ArticleLeon Rousseau (1931–2016)
Sêgoed van Leon Rousseau Het die Afrikaanse skrywer ’n spesifieke rol om te speel in die 1970’s? (Pretoria News, 3 April 1975): “A nation can only be a nation if it is proud of itself. This can be...
View ArticleATKV-Handevat: Waar protes én dade handevat
Hoërskool Monumentpark vestig ’n traumahanteringsprogram by Kraaifontein AME Primêre Skool en wen ATKV-Handevat! * * * Vrydag 19 Februarie 2016 was ’n groot dag vir die ATKV, want die wenners van die...
View ArticleATKV-Crescendo 2016 wil jou hoor
Hemelbesem Die ATKV soek jou lied, jou song, jou eie werk. Oudisies word gehou. Kom stal jou talent uit! ATKV Crescendo het reeds talle bekende Suid-Afrikaanse sangers se loopbaan ’n hupstoot gegee. Jy...
View Article