Mediaverklaring: Taalgenoot nou vir ’n ieder en ’n elk
Vir die eerste keer in 90 jaar sal die ATKV se bekroonde tydskrif, Taalgenoot, vir Afrikaanse lesers oor die wêreld heen beskikbaar wees. Die elektroniese weergawe van dié tydskrif sal op die ATKV se...
View ArticleE (Sussie) Kotze (1933–)
SêGoed van Sussie Kotze: "Ek werk baie lank aan ’n verhaal. Party mense gaan sit en skryf hom klaar, maar ek skryf soms sommer ’n maand aan ’n storie." "Ek probeer ’n eerlike weergawe gee van hoe...
View ArticleDie volkspeler agter die Taalgenoot se sukses
Ná 90 jaar in druk gaan die Taalgenoot nou ook aanlyn gelees kan word. Wat het julle dié besluit laat neem? Ons het besluit dis tyd dat meer mense moet weet wat die ATKV ten opsigte van projekte en...
View ArticlePersvrystelling: Laat jou gedig die lig sien | Bring your poems to light
Taalmonument bied weer gewilde werkswinkel, maar nou virtueel Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ’n gedig op te tower, bied die...
View ArticleMediaverklaring: ATKV-tak PEAAT vier sewe dekades op die planke
Foto: Mauricio Keller Keller | Pixabay Vir die afgelope sewe dekades het die amateurteatergeselskap ATKV-tak PEAAT gehore geboei en laat lag met hulle toneelproduksies. Vanjaar vier dié tak sy...
View ArticleRonelda Kamfer (1981–)
Sêgoed van Ronelda Kamfer Oor Afrikaans: "Hou op praat en doen iets! Skryf ’n boek, maak ’n cd; hei, maak ’n fliek, bou ’n brug en get over it!" (LitNet) "Afrikaans is ’n taal; mense moenie dit ’n...
View ArticleJodi Jantjies die hakkelaar stel ’n mini-album bekend met ATKV-Crescendo
Jodi, ’n eerste album. Vertel ons wat om te verwag en wanneer om dit te verwag? Regstelling, ek bring ’n EP uit, dit is ’n mini-album. Ek weet almal is geneig om te sê hul werk is iets wat niemand nog...
View ArticlePersverklaring: Aanlyn dramakompetisie vir jong akteurs
Is jy ’n leerder met ’n droom om eendag die verhoog jou loopbaan te maak? En bruis die adrenalien deur jou are as jy net dink aan toneelspel – die opwinding van die kollig, daardie stil oomblik voor...
View ArticlePersverklaring: Winterskool, met skryfkompetisie vir opkomende skrywers
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied op drie opeenvolgende Saterdae in Junie 2021 (5, 12 en 19 Junie) ’n aanlyn-Winterskool vir opkomende skrywers aan. Bekende skrywers en...
View ArticlePiet van Rooyen (1953–)
Sêgoed van Piet van Rooyen "Dis meer bevredigend om te dig as om prosa te skryf – miskien omdat ’n mens die hele produk met een oogopslag kan sien – wat dit soos ’n kind maak. ’n Roman is ’n pad wat...
View ArticlePersverklaring oor Kruis van liefde: ’n uitsending van die Paasoratorium
The post Persverklaring oor <em>Kruis van liefde</em>: ’n uitsending van die Paasoratorium appeared first on LitNet.
View ArticleDie ATKV wys biblioteke maak saak
Rentia Burger by die rak met Jodi Picoult se boeke. Biblioteke maak saak. Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op...
View ArticleSheila Cussons (1922–2004)
Sêgoed van Sheila Cussons "’n Digter bly altyd ’n sintuigmens. Selfs wanneer jy rasionaliseer, doen jy dit op grond van jou sintuie. Die mooiste beskrywing van ’n digter wat ek ooit teëgekom het, is...
View ArticlePersverklaring: Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur aangebied
“Een van die uitsonderlikste werkswinkels in sy 32-jarige bestaan,” só beskou die personeel van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) die drieledige aanlynkursus wat hulle in...
View ArticleCharl-Pierre Naudé (1958–)
Foto: verskaf Sêgoed van Charl-Pierre Naudé "’n Definisie van die digkuns is dat dit ’n wyse is waarop die onsêbare afgeluister word." "Pryse dien beslis as inspirasie. En as die geld iets werd is,...
View ArticleKerneels Breytenbach (1952–)
Foto © Naomi Bruwer Sêgoed van Kerneels Breytenbach "Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens...
View ArticlePetra Müller (1935—2021)
Foto: Naomi Bruwer SêGoed van Petra Müller: “My familie leef poësie en hulle het elke dag daarmee te doen. Hulle is goeie waarnemers. Wat hulle sien, vergeet hulle nooit. Hulle is natuurverskynsels...
View ArticlePersverklaring: Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend
Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie). Dit word...
View ArticleATKV is dáár vir jou. Woes lekker. Duidelik.
Die ATKV is ’n diverse en inklusiewe kultuurtuiste vir alle Afrikaanssprekendes, ongeag hóé jou Afrikaans klink. Die ATKV span vier “lekker” landgenote in om sy nuwe veldtog vlytig aan die volk oor te...
View ArticleMartin Steyn (1976–)
Sêgoed van Martin Steyn: "Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind." (Books LIVE) Vir wie skryf hy? "Eerstens vir myself (anders sal dit 'werk' wees). Vir mense wat lief is vir...
View Article