Quantcast
Channel: ATKV-Portaal - LitNet
Browsing all 493 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anlen Marais (1953–)

Foto: NALN SêGoed van Anlen Marais: “Poësie is vir my ’n medium wat ’n byna religieuse toewyding eis van wie daarmee besig wil wees.” “As digter sal ek altyd Afrikaans bly. Dis die taal waarin die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PW Buys (1923–1999)

Gebore en getoë Aanhalings uit enkele gedigte van PW Buys Tiptol ... Kletsnat hol hy na die plas se kant, hy stryk sy veertjies met sy snawel glad. Heilig en spieëlsuiwer blink sy omgekeerde beeldjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Riana Scheepers (1957–)

Foto: verskaf Sêgoed van Riana Scheepers Oor erkenning: “Enige skrywer wil erkenning hê en weet hy lewer ’n produk wat vir iemand anders waardevol is. Ongelukkig lewe ons in ’n samelewing wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasella! Lekker leesstof uit Taalgenoot se Lente 2019-uitgawe

Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2019-uitgawe hier te deel. Klik gerus op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johan Combrinck-lesing 2020: ’n oorsig en foto’s van die geleentheid

Die Johan Combrinck-lesing het onlangs in Stellenbosch plaasgevind. Jean Oosthuizen skryf oor die geleenheid en Izak de Vries deel sy foto’s. In ’n land waar slegs 14% van die bevolking boeke lees en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alba Bouwer (1920–2010)

Sêgoed van Alba Bouwer “En toe het ek geleer, so sonder my man en met my twee nuwe kinders, ’n mens moet werk vir ’n kind se liefde. Ek wens ouers met eie kinders kan daardie les leer. Jou kind se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Winterskool met skryfkompetisie vir opkomende skrywers

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied van Maandag 1 Junie tot Vrydag 5 Junie 2020 ’n Winterskool vir opkomende fiksieskrywers aan. Bekende skrywers, toonaangewende uitgewers van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Danie Botha (1947–)

Sêgoed van Danie Botha Na die verskyning van Die Soft Rock Klub: “Die feit dat ek eksplisiet skryf, hang saam met daardie deel van die gay psige om uit te flap – maar dan moet ek dadelik bysê dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Carina Stander (1976–)

Sêgoed van Carina Stander “Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend.” “Soos my...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ingrid Winterbach (1948–)

Sêgoed van Ingrid Winterbach: “Ek voel soms in Durban so bietjie verbaal gestrem. Dit is dalk hoekom my visuele sy daar sterker na vore kom.” (Beeld, 26 Oktober 2002) Oor die stryd vir Afrikaans: “Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Joan Hambidge (1956–)

Foto: Antonia Steyn Sêgoed van Joan Hambidge: "Jy kan nie aan ’n skrywer voorskryf wat hy moet skryf nie. Jy kies nie die onderwerp nie, die onderwerp kies jóú. Poësie gaan nooit primêr oor ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mark Behr (1963–2015)

Foto: Hettie Scholtz Sêgoed van Mark Behr  “Ek het begin skryf toe ek sestien jaar oud was en wou brutaal eerlik in my skryfwerk wees. Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV: Wêreldboekedag 2020 en die VVA se boektrommelprojek

Fotobron: Canva Die viering van Wêreldboekedag op 23 April was vanjaar nog meer relevant as ooit tevore. As gevolg van die COVID-19-pandemie en die inperking wat daarmee gepaard gaan, kan die wonder...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jan van Tonder (1954–)

Foto: NB Uitgewers Sêgoed van Jan van Tonder "Skryf is ’n passie, maar dit is beslis nie maklik nie. Ek stem saam met ’n skrywer wat een keer gesê het: 'I don't like writing. I like to have written.'...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moenie Afrikaans inperk nie

Fotobron: Canva Afrikaans vier vanjaar tydens die inperking 95 jaar as ’n amptelike taal. Daar kan tereg gevra word wat die rol van taal tydens die inperking is. Volgens Karien Brits, bestuurder: taal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trienke Laurie (1946–)

Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Trienke Laurie: "Skryf is ’n soort terapie vir my alhoewel dit meer inspanning verg as kuns. Vir my is kuns ontspanning." (Sarie, 17 Oktober 2001) "’n Digter moet al die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rita (JM) Gilfillan (1941–)

Foto: Izak de Vries Sêgoed van JM Gilfillan In 1990: "Ek is geïntimideer, werklik geïntimideer deur die Afrikaanse literêre wêreld. Dit lyk vir my na ʼn ongenaakbare wêreld waarin ek my persoonlik nie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Mediaveertjie-wenners: LUISTER-kategorie

Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande  Afrikaanse media-toekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Mediaveertjies vanjaar aanlyn

Die ATKV-Mediaveertjies vereer die blinkste sterre in die mediabedryf vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë. Vanjaar word die wenners in die luister-, lees- en kykkategorieë aanlyn bekend...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitstelling van die Winterskool 2020 van die ATKV-Skryfskool van die...

Ons land, soos ander wêrelddele, verkeer in die greep van die COVID-19 virus-pandemie. Onsekerheid oor wanneer die gepaardgaande gesondheidsgevare sal gewyk het, asook of die Noordwes-Universiteit,...

View Article
Browsing all 493 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>