Quantcast
Channel: ATKV-Portaal - LitNet
Browsing all 493 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alexander Strachan (1955–)

Foto: Alwyn van Zyl Sêgoed van Alexander Strachan “’n Roman is moeilik vanweë sy omvangrykheid. Want daar’s te veel blaaie, te veel woorde om alles in een hok te hou. Jy kan nie begin sonder dat jy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Skryfskool bied aan: Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die LAPA Uitgewers, bied van Donderdag 12 tot Saterdag 14 September 2019 'n slypskool in die skryf van romantiese fiksie aan....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop-’n-Afrikaanse-boekdag 2019: ’n onderhoud

Chareldine van der Merwe (foto: Izak de Vries) Chareldine van der Merwe van die VVA vertel vir Naomi Meyer van Koop-’n-Afrikaanse-boekdag, wat nou al jare lank suksesvol plaasvind. Chareldine, waar kom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend

Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag 6 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch aangebied word.  Tydens hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo

In Afrika is daar ’n sêding: dit neem ’n gemeenskap om ’n kind groot te maak. Lily Mtsweni is ’n goeie voorbeeld daarvan. Dié merkwaardige verhaal begin met Lily se ma, Martha Mtsweni, wat ’n ernstige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Harry Kalmer (1956–2019)

SêGoed van Harry Kalmer: “Stories verander nie noodwendig die wêreld nie, maar Sheherezade het koning Shariah betower en haar eie en duisende ander maagde se lewe gered. Dit kon sy slegs doen deur die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Fees van tieners. 'n Fees van talent. 'n Fees van teater!

Foto's: verskaf Tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind sal 18 produksies van dwarsoor Suid-Afrika meeding om as die algehele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chanette Paul (1956–)

Foto: Naomi Bruwer SêGoed van Chanette Paul Oor die eienskappe van ’n goeie liefdesroman: “Dit moet die leser wegneem uit die werklikheid, haar meesleur en vermaak en aan die einde van die laaste sin...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ATKV-Woordveertjies 2019 in beeld

Op Vrydag 6 September 2019 het die ATKV weer hulle vere gepof en met onderbeklemtoonde swier die Woordveertjies vir 2019 aangebied, ’n geleentheid waartydens woordkunstenaars in ’n verskeidenheid...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breyten Breytenbach (1939–)

Foto: Naomi Bruwer SêGoed van Breyten Breytenbach: “Om te skryf, is om te kommunikeer, om saam te eet, om geméénskap te hê, ’n nagmaal, ons almal se bloed, ons almal se vleis.” (Die Republikein, 8...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring, ATKV-Tjokkertoneel: “Hierdie is baanbrekerswerk”

Dit is vanjaar die eerste keer in die geskiedenis (van amper 90 jaar) van die ATKV dat klein, voornemende teater-rakkers ook hul talente op die planke kan bring en die reaksie op die eerste...

View Article

ATKV-Tienertoneelfinaal: ’n Fees van tieners, talent en teater

Vanjaar se ATKV-Tienertoeelfinaal vind vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaas. Tydens dié geleentheid sal 18 produksies van dwarsoor Suid-Afrika meeding om as die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoërskool Noordheuwel wen die ATKV-Tienertoneelkompetisie vir die eerste keer!

Minke Meyer in Waterbrief (Foto: Nardus Engelbrecht) Maande van harde werk is verby vir die agtien groepe hoërskoolleerders wat sake uitgespook het om as wenner van die ATKV-Tienertoneel 2019 aangewys...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Corlia Fourie (1944– )

Foto: Rooi Rose SêGoed van Corlia Fourie: “Ek het daarvan gehou om joernalis te wees, maar iewers langs die pad het ek besef ek is nêrens heen op pad nie. Toe lees ek ’n paar kinderboeke en dink, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Engemi Ferreira (1943–2019)

Sêgoed van Engemi Ferreira Wat bekoor, betower, boei, sjarmeer haar die meeste? “Musiek. Altyd musiek. Kleintyd wou ek altyd graag ’n harp hê.” (Aan Fanus Rautenbach, Rooi Rose, 4 Oktober 1995) Hoe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: leesaflos in skole

Wil jy lees by jou skool of in die gemeenskap bevorder? Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg. Vyf graad 10-leerders word uit elke deelnemende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong Rus wen ATKV-Spelathon

Dasha Levanets (Fotograaf: Des Janse van Rensburg) Wanneer Dasha Levanets by die huis is, praat sy Russies, maar as sy die ATKV-Spelathonverhoog betree, is dit ’n perd van ’n ander kleur. Dasha, ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bongani J Kubheka: "I have found my calling"

Bongani J Kubheka had an easy smile, and a reason for it: the young singer had won ATKV Muziqanto in 2018, and he has picked up his first Fleur du Cap Award in April 2019. Right now, he is in Germany...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rielraakvatters gaan by #Onsefees dans dat die stof staan

Prins Albert Vastrappers, algehele wenners van die 0.14 afdeling van die ATKV-Rieldansfinaal 2018 (Foto: verskaf) Die ATKV-Rieldansfinaal is jaarliks ’n geleentheid waar rieldansers van heinde en verre...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daniel Hugo (1955–)

Foto: Marlene Malan Sêgoed van Daniel Hugo Wat laat hom dig? “Ervarings en gevoelens, maar veral die intellektuele moontlikhede om met die taal te speel. Sonder taal is daar nie ondervindings, emosies...

View Article
Browsing all 493 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>