Quantcast
Channel: ATKV-Portaal - LitNet
Browsing all 493 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: ATKV-Rieldansfinaal

Die Griekwa-Hiënas van Vredendal was die algehele wenners in die afdeling vir onder 12's. Die onder 12-afdeling se wenners is tydens die halfeindronde op Clanwilliam bekend gemaak. Die jong rieldansers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beginafrikaans

Bron: IGN.com Hierdie lesing is op 21 Oktober 2016 te Clanwilliam gehou as deel van die ATKV se Taalerfenissimposium. Afrikaans se begin moet mens so stukkie vir stukkie ontrafel, omdat niemand daardie...

View Article


Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak

Hier is Japie Gouws, Besturende direkteur ATKV-groep, se toespraak by die bekendstelling van die Suidoosterfees 2017. Die skrywer Pieter Verwey se debuutboek, Clint Eastwood van Wyk en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee splinternuwe rieldanskampioene gekroon

Oorwinningsdans deur die Betjies Rooirots Dit was die rieldansers van Clanwilliam, die Betjies van Betjiesfontein in die junior afdeling en die Betjies Rooirots in die senior afdeling, wat met hul...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bettina Wyngaard (1971–)

Sêgoed van Bettina Wyngaard Oor die Jan Rabie-Rapport-prys: “Die erkenning en dat dié soort werk bekroon word, beteken vir my baie. Ek hoop dit gee ander bruin skrywers wat hul stories vertel, meer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel

Atlantis het op 10 Desember gedreun toe Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, vrygestel is. Pedro Kruger, wat vir die afronding van Saterdagaand se produksie verantwoordelik was, en HemelBesem was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marga van Rooy oorlede

Die baie bekende aktrise, Marga van Rooy, is op Sondagmiddag 15 Januarie, oorlede. Sy het kanker gehad. Haar bekendste rol was waarskynlik “Worsie se ma” in Willie Esterhuizen se sitkom Vetkoekpaleis,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Albie Louw (1926–2017)

(Foto van Albie Louw, met vergunning deur Philip de Vos) Die baie bekende pianis, Albie Louw, is Sondagoggend (5 Februarie) oorlede. Hy sou op 10 Februarie 91 jaar oud geword het. Philip de Vos, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied

32 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), maak die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit steeds so – soos verlede jaar egter met ’n Winterskool....

View Article


LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)

Op Vrydag 17 Februarie 2017 was HemelBesem die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hy het oor die belang van die variante van Afrikaans en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans, die taal van vele kulture

Die ATKV het op Saterdag 18 Februarie 2017 ’n werkswinkel oor die verskillende kulture van Afrikaans aangebied. Volgens Danny Titus, uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, vorm hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Oesfees 2017 in samewerking met kykNET

ATKV-Oesfees, Solms-Delta, Franschhoek – Saterdag 25 Maart 2017 Die ATKV-Oesfees op die lieflike plaas Solms-Delta, naby Franschhoek, is vanjaar tien jaar oud. Die plaaswerkers en -eienaars kom elke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Oesfees 2017: Fotoalbum 1

Die 10de ATKV-Oesfees het die aflope Saterdag op Solms Delta plaasgevind. Tydens die Oesfees het Mark Solms aangekondig dat 50% van Solms Delta nou aan die plaaswerkers self behoort. Hulle het oor die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 2

Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Naomi Bruwer deel haar foto's en video. Kyk ook na Izak de Vries se foto's en video. HemelBesem YOMA   Akkedis Band Akkedis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Mediaveertjies 2017: finaliste

Dis weer ATKV-Mediaveertjietyd, waar uitblinkers in die Afrikaanse media vir uitstaande bydraes in die voorafgaande jaar bekroon word. Die kategorieë waarin daar meegeding word, is: lees, luister en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings

The post ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Onderwyskonferensie: 3 Mei 2017, Spier

Jayson George lyk soos ’n prokureur in sy netjiese donker pak. Hy praat soos ’n prokureur; sy woorde is goed gemoduleer en hy straal selfvertroue uit. ’n Tipiese UK-student? Ja, hy is. Tog, albei sy...

View Article


Skryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in

Trek jou pen en papier nader, want dit is weer tyd vir ATKV en Kuier se gedigtekompetisie. Alle aspirantdigters, jonk en oud word aangemoedig om deel te neem en om hul kreatiwiteit in Afrikaans met ons...

View Article

ATKV/UJ-meertaligheidsnaweek 2017: Leer ’n taal

Vanjaar vier die ATKV en die Universiteit van Johannesburg (UJ) se Skool vir Tale weer die rykdom van Suid-Afrika se meertaligheid op 19 en 20 Mei 2017. Die tema van vanjaar se vierde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veer in die hoed vir mediapresteerders

Nie net is Afrikaans nie, maar ook die media, deurentyd onder skoot vanweë verskeie redes en diverse agendas. Maar Vrydagaand is daar vir ’n paar uur van die uitdagings en spertye vergeet en tydens die...

View Article
Browsing all 493 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>