Persverklaring: Jong talent en groot passie is gekies vir die kollig
Die ATKV het vanjaar die teatergrense verskuif met sy DigiToneelkompetisie deurdat die top-10-finaliste hulle buiging gemaak het in ons eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die...
View ArticlePJ Philander (1921–2006)
Foto: NALN Sêgoed van PJ Philander “Na al die jare in die vreemde, behoort ek nog aan die Afrikanervolk, maar op papier is ek ’n Amerikaner. In my hart, siel en vlees is ek nog ’n Suid-Afrikaner. Dit...
View ArticleMarié Heese (1942–)
Sêgoed van Marié Heese “Dwaal is in ons bloed. Die wil om te reis is in ons gene.” Oor The double crown: “After a while it was almost as though I could hear her speaking to me and I thought, you know...
View ArticleRiana Mouton (geboortejaar onbekend)
Foto: rianamouton.com Sêgoed van Riana Mouton “Every author has an own voice. And with every book your voice becomes stronger. I don’t write to win prizes, or to get wealthy or for fame. I write...
View ArticleHennie Aucamp (1934–2014)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Hennie Aucamp: “Sensuur is ’n soort mosie van wantroue. Etienne Leroux het gesê dit het hom tot stilstand gebring. Jy voel asof jy verraai word deur jou eie mense.”...
View ArticleCF Beyers-Boshoff (1926–1989)
Sêgoed van CF Beyers-Boshoff "As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." (Die Burger, 20 Desember 1989) "’n...
View ArticleAbraham H de Vries (1937–)
Foto: Izak de Vries Sêgoed van Abraham H de Vries: “Omdat ek in stories dink, soek iets in my steeds na samehang.” (Beeld, 17 Julie 2004) “Ek kom uit ’n storiewêreld uit. Ons het ons nooit ooit oor...
View ArticleLiedjieskrywers! Oudisies binnekort vir ATKV-Crescendo
Aandag alle aspirant-liedjieskrywers: jou groot geleentheid is dalk nét om die draai met ATKV-Crescendo Enige iemand met ’n hart vol lirieke en ’n notaboekie vol deuntjies kan nou aansoek doen vir die...
View ArticleMarlene van Niekerk (1954–)
Foto: Lien Botha Sêgoed van Marlene van Niekerk: "Die hoogste geluk is om te skryf." "Afrikaans is ons oester! Werk, want die koring staan wit op die lande!" (Aan Eben Venter op LitNet) "’n Gedig moet...
View ArticleJohan Combrink-gedenklesing 2022: ’n Postpandemie kultuur
Chareldine van der Merwe: Projekbestuurder: Vriende van Afrikaans, Marlene le Roux, uitvoerende hoof: Kunstekaap en voorsitter van die ATKV-MSW-direksie en Shireen Crotz: projekorganiseerder van...
View ArticleDeborah Steinmair (1962–)
Sêgoed van Deborah Steinmair: Was sy as ’n kind bewus van apartheid en segregasie? "Yes, in a vague way. I remember an overall sense of helplessness, of having no say in my destiny, not even in what...
View ArticleLouis Eksteen (1930–2001)
Foto: Openbare domein, verkry van Wikipedia Sêgoed van Louis Eksteen "Baie van my verse gebeur net en ander het weer heelwat skaafwerk nodig. Daar is verse wat laaie vol lê en hulle sal seker die een...
View ArticlePetra Müller (1935–2021)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Petra Müller: “My familie leef poësie en hulle het elke dag daarmee te doen. Hulle is goeie waarnemers. Wat hulle sien, vergeet hulle nooit. Hulle is natuurverskynsels...
View ArticlePersverklaring: Die ATKV kondig finaliste aan wat deurgaan na die volgende...
Die ATKV-Crescendo het die twaalf finaliste aangekondig wat deurgaan na die volgende rondte van die ATKV-Crescendo Mentorskapprogram. Die Mentorskapprogram het dit sedert 2014 ten doel om talentvolle...
View ArticleElize Botha (1930–2007)
Foto: Boekomslag, Litera Publikasies Sêgoed van Elize Botha “Om Afrikaans te wees, maak dit vir my maklik om te leef vanuit ’n diverse wêreld. Dit laat my eenheid en verskeidenheid makliker verstaan....
View ArticleLouis Esterhuizen (1955–)
Foto: Verskaf Sêgoed van Louis Esterhuizen Poësie “is nie iets wat tydgebonde is nie. Dit is wat maak dat poësie altyd relevant is en sal bly. Dit is nie soos ’n roman wat jy klaar lees en op jou...
View ArticlePersverklaring: ATKV-Crescendo se Platformsessies-musiekproduksie hierdie...
In Mei sien ons maande se harde werk wat in ’n vokale ontploffing bymekaarkom, wanneer sommige van Suid-Afrika se invloedrykste, opkomende sangeresse die verhoog as deel van die ATKV-Crescendo se...
View ArticlePersverklaring: ATKV-DigiToneel se top-16 toor met 2022-temawolk!
Ná die suksesvolle vervaardiging verlede jaar van die ATKV se eerste realiteitsreeks vir televisie, Gekies vir die Kollig, het deelnemers aan ATKV-DigiToneel in 2022 weer die geleentheid om hul spel...
View Article"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine...
“’n Donker wolk,” sê hy dan. “Ek kan dit nie anders beskryf nie. Ek wil amper sê … mens adem dit in as jy die woonbuurt binnery.” Só begin ’n onderhoud wat aan die begin van hierdie skooljaar met ’n...
View ArticleMarlise Joubert (1945–)
Foto: Philip de Vos Sêgoed van Marlise Joubert: “Om digter te wees, is om self denker te wees; om self filosoof te wees. Om digter te wees, is ook om mens te wees wat gedurig eksistensieel-eties...
View Article